Call Us 073 903 4878
Stay connected:
Best Deals

Our Services

Massage Therapy

Massage therapy has been proven to promote health and wellness. Let me help you relax with a soothing massage.

  • De-stress
  • Facial massage
  • Foot massage

Hair removal

Let me help you get rid of unwanted hairs in any of the following areas:

  • Half leg
  • Full leg
  • Under arm
  • Bikini
  • Stomach
  • Lip
  • Chin
  • Eye brows
  • Face
  • Back

Tanning

Winter is coming, but no need for you to look like it. Pay us a visit and use our tanning bed to ensure you stay nice and tanned.

  • 1 Session
  • 6 Sessions
  • 12 Sessions
  • Tan lotion

Pamper

You deserve a good pampering.  Let me help you with that…

  • Makeup
  • Pedicure
  • Manicure
  • Pedi hot parafin wax
  • Mani hot paraffin wax

Manual Lymph Drainage

Pregnancy massage or prenatal massage is therapeutic massage therapy that focuses on the special needs of the Mother-to-be. Pregnancy Massage Therapy can help:

  • Back Pain
  • Sciatica
  • Hip or leg pain
  • Muscle Cramping
  • Muscular Spasms
  • Neck and Shoulder pain
  • Postural distortion
  • Arm and hand pain

Book a session

Simply click the button to
book an appointment then I will
confirm with you if that appointment is available.

Book NowBook Now

Contact Us

You are welcome to call if you have
any questions or if you’d
like to book an appointment.

Contact usContact us

View our Gallery

Click on the button
below to check out the gallery
of my salon.

View my galleryView my gallery
We use products of the best brands only
logo-4.png
logo-2.png
logo-1.png
logo-3-1.png
Form for

free consultation

What my clients have to say...

Rustig en ontspanne, persoonlik dog privaat. Lindie hanteer haar kliente met groot deernis en hartlikheid. Ek sal enige dag Just4U aanbeveel.

Nicolene

Om elke twee weke na Just For You te gaan is een van my maandelikse hoogtepunte. Mens ontspan baie lekker daar. Die dekor in die salon is baie mooi en dit is altyd netjies en skoon. Kliënt tevredenheid is vir Lindi baie belangrik. Sy werk baie mooi en laat mens baie spesiaal voel.

Esmarie

Just for you salon, die naam se alles!  Dit is die salon net vir jou 😉!! Jy voel altyd op jou gemak en die atmosfeer is baie ontspannend!!

Michelle

'n Stylvolle warm atmosfeer...met fantastiese Diens...met sagte akoestieke wat jou kalm maak en uitstekende eind  resultate is Just 4 you n treffer.

Richard

Lindi se salon is wow om te besoek, die rustige professionele behandeling waarmee sy elke klient bederf is verseker 'n moet vir elke vrou wat in vandag se gejaagde lewe bietjie bederf wil word. Die omgee en liefde wat sy uitstraal is voorwaar asemrowend. Besoek haar salon gerus vir 'n ondervinding uit die boonste rakke

Andrie

Salon eienaar met die mooiste hart, die vriendelikste oë en die beste raad (van 'n probleemvel tot mammawees 🌷🍀💐) en diens.

Save

Salomie

Dit is altyd n voorreg om na Just 4 you te gaan om lekker bederf te word en bietjie te kan rustig wees. Dis altyd lekker om n vriendelike gesiggie te sien wat altyd bereid is om te help of om n plan te maak. En baie wondere te kan verrig met moeilike nael kliente wat die onmoontlike op naels gedoen wil hê

Charlotte

Salon Just for You kon nie n beter naam gekies het nie! Toe ek daar ingestap het het die atmosfeer my kalm gemaak en Lindy het my laat voel die tydjie daar gaan om my behoefte! Tot my kleindogter van 6 jaar het dieselfde behandeling gekry toe sy bederf is om haar toonnaels te laat mooi maak vir n spesiale geleentheid!

Wilma

Dit is werklik n heerlike,ontspannende ervaring om Lindie se salon te besoek.Daarby ook nog haar vriendelikheid,bedagsaamheid en billike tariewe...ek beveel verseker n besoek aan.

Annetjie

'n Mooi groen tuintjie wag jou in as jy by Lindi in stap. Daarna die vriendelike glimlag wat jou dadelik laat ontspan en spesiaal laat voel. Sy bespreek genoeg tyd vir jou behandeling so niks word haastig afgehandel nie. Sagte musiek en lekker koffie maak dit keer op keer n heerlike ervaring. Aan kennis en kwaliteit produkte skiet daar ook nie te kort nie. Ek sal aan enige persoon aanbeveel.

Juanita Calitz